Afrikaans 1983

Lukas 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die engele van hulle af weggegaan het na die hemel toe, sê die skaapwagters vir mekaar: “Kom ons gaan reguit Betlehem toe om te sien wat gebeur het, soos die Here dit aan ons bekend gemaak het.”

Lukas 2

Lukas 2:13-21