Afrikaans 1983

Lukas 18:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

En onmiddellik kon hy sien, en hy het Jesus gevolg en God geprys. Ook al die mense wat dit gesien het, het aan God die eer gegee.

Lukas 18

Lukas 18:37-43