Afrikaans 1983

Jesaja 9:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Soos die dag toe Midian verslaan is,het U die juk verbreek wat op die volk gedruk het,die stok waarmee hulle geslaan is, waarmee hulle gedryf is.

4. Elke soldateskoen wat in die oorlog gebruik is,en elke uniform wat met bloed bevlek is, sal verbrand word,deur die vuur verteer word.

5. Vir ons is 'n Seun gebore,aan ons is 'n Seun gegee;Hy sal heers, en Hy sal genoem word:Wonderbare Raadsman,Magtige God,Ewige Vader,Vredevors.