Afrikaans 1983

Jesaja 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het dié wat nie meer 'n nasie was nie, baie gemaak,hulle blydskap groot gemaak.Hulle het hulle in u teenwoordigheid verblysoos mense bly is in die oestyd,soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel.

Jesaja 9

Jesaja 9:1-10