Afrikaans 1983

Jesaja 54:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie bang wees nie,jy sal nie weer in die skande kom nie,moenie so verleë daar staan nie,jy sal nie weer verneder word nie.Jy sal die skande uit jou jong dae vergeeten nie meer dink hoe jy verneder istoe jy 'n weduwee was nie.

Jesaja 54

Jesaja 54:2-9