Afrikaans 1983

Jesaja 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wingerd van die Here die Almagtige,die wingerd wat Hy geplant het en waarin Hy Hom wou verlustig,is die Israeliete, die volk van Juda.Die Here het verwag dat daar reg sou wees,maar daar was net onreg,dat daar geregtigheid sou wees,maar daar was net die hulpgeroep van veronregtes.

Jesaja 5

Jesaja 5:1-16