Afrikaans 1983

Jesaja 31:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir dié wat by Egipte hulp gaan vra;hulle verlaat hulle op perde,hulle is vol vertroue as daar baie strydwaens is,as hulle oor 'n menigte ruiters kan beskik;maar op die Heilige van Israel vertrou hulle nie,na die wil van die Here vra hulle nie.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-7