Afrikaans 1983

Jeremia 50:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Roep baie manskappe op teen Babel, al die boogskutters;laat hulle kamp opslaan rondom hom,moenie dat een vrykom nie.Betaal hom terug vir wat hy gedoen het,doen aan hom soos hy aan ander gedoen het,want hy was hooghartig teen die Here,teen die heilige God van Israel.

Jeremia 50

Jeremia 50:26-33