Afrikaans 1983

Jeremia 37:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jeremia het vir hom gesê: “Dis 'n leuen! Ek loop nie oor na die Galdeërs toe nie.”Maar Jirija wou nie na hom luister nie en het hom gevange geneem en na die koning se amptenare toe gebring.

Jeremia 37

Jeremia 37:8-21