Afrikaans 1983

Jeremia 37:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jeremia by die Benjaminpoort uit Jerusalem wou uitgaan, het die wagte se leier, Jirija seun van Selemja, seun van Gananja, die profeet Jeremia gevange geneem en gesê: “Jy loop oor na die Galdeërs toe.”

Jeremia 37

Jeremia 37:12-15