Afrikaans 1983

Jeremia 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die rykdom van hierdie stad, al sy besittings, al wat hy het wat waardevol is, en al die skatte van die konings van Juda lewer Ek uit aan hulle vyande. Hulle sal alles plunder en roof en dit na Babel toe wegvat.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-14