Afrikaans 1983

Jeremia 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

want, so sê die Here, Ek gaan jou 'n angs maak vir jouself en vir jou vriende. Hulle sal deur hulle vyande met die swaard afgemaai word terwyl jy kyk. Die hele Juda gee Ek oor in die mag van die koning van Babel: hy sal party in ballingskap wegvoer na Babel toe en party doodmaak.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-14