Afrikaans 1983

Jeremia 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar U is by my, Here,en U is magtig en sterk:dit is dié wat my vervolg, wat sal val;hulle sal nie wen nie.Hulle sal teleurgestel staan,want hulle sal nie in hulle doel slaag nie.Die skande van hulle neerlaag sal nooit vergeet word nie.

Jeremia 20

Jeremia 20:7-18