Afrikaans 1983

Jeremia 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek hoor almal fluister: “Angs van alle kante!Sê dit! Kom ons sê vir die koning wat Jeremia sê!”Selfs my vriende wag dat ek tot 'n val kom!Hulle sê: “Miskien loop hy in die val,en dan kan ons hom bykomen ons op hom wreek.”

Jeremia 20

Jeremia 20:3-16