Afrikaans 1983

Jeremia 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom wil die volk wat Ek liefhet, sy sondige planne in my tempel uitvoer? Kan baie mense en offervleis die ramp van jou afweer dat jy kan jubel?

Jeremia 11

Jeremia 11:10-19