Afrikaans 1983

Jeremia 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En jy, Jeremia, moenie vir hierdie volk bid nie, moenie vir hulle pleit of bid nie, want as jy My aanroep wanneer die ramp hulle tref, sal Ek nie luister nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:8-23