Afrikaans 1983

Hebreërs 8:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit,sê die Here:Ek sal hulle my wette in die verstand gee,op hulle harte sal Ek dit skrywe;Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.

Hebreërs 8

Hebreërs 8:6-11