Afrikaans 1983

Hebreërs 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag dié God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring wat vir Hom aanneemlik is. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:19-25