Afrikaans 1983

Hebreërs 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die groot Herder van sy kudde is, uit die dood teruggebring.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:19-25