Afrikaans 1983

Hebreërs 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:1-4