Afrikaans 1983

Hebreërs 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop,

Hebreërs 12

Hebreërs 12:1-9