Afrikaans 1983

Hebreërs 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het met die gevangenes meegevoel gehad, en toe op julle besittings beslag gelê is, het julle dit met blymoedigheid aanvaar omdat julle geweet het dat julle 'n besitting het wat beter en blywend is.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:26-36