Afrikaans 1983

Handelinge 21:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die kommandant het ingewillig, en Paulus het op die trap gaan staan en met sy hand vir die mense gewys om stil te bly. Toe dit baie stil geword het, het hy hulle in Hebreeus toegespreek.

Handelinge 21

Handelinge 21:34-40