Afrikaans 1983

Handelinge 21:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop antwoord Paulus hom: “Ek is 'n Jood van Tarsus in Silisië, 'n burger van 'n belangrike stad. Laat my asseblief toe om die volk toe te spreek.”

Handelinge 21

Handelinge 21:34-40