Afrikaans 1983

Handelinge 21:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die sewe dae van die reiniging byna om was, het Jode van die provinsie Asië vir Paulus by die tempel gesien. Hulle het die hele skare aangehits en vir Paulus gegryp.

Handelinge 21

Handelinge 21:22-28