Afrikaans 1983

Handelinge 21:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag het Paulus die manne geneem en die reinigingshandeling saam met hulle verrig. Hy het tempel toe gegaan en kennis gegee op watter dag die reiniging verby sou wees, wanneer die offer vir elkeen van hulle gebring sou word.

Handelinge 21

Handelinge 21:23-33