Afrikaans 1983

Handelinge 21:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gehoor dat jy al die Jode wat onder die heidene woon, leer om van die wet van Moses af te sien. Jy sou hulle geleer het om nie meer hulle kinders te laat besny nie en om nie die Joodse gebruike te onderhou nie.

Handelinge 21

Handelinge 21:17-26