Afrikaans 1983

Handelinge 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle dit hoor, het hulle God geprys en vir Paulus gesê: “Jy sien, broer, hier is duisende Jode wat gelowig geword het, maar almal onderhou die wet van Moses nog stiptelik.

Handelinge 21

Handelinge 21:17-22