Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het. Net so glo ons ook dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:10-18