Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons wil hê, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:4-18