Afrikaans 1933-1953

Esra 10:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem saamgekom; dit was die negende maand, op die twintigste van die maand; en die hele volk het op die plein van die huis van God gesit en bewe vanweë die saak self en vanweë die reënbuie.

Esra 10

Esra 10:1-11