Afrikaans 1933-1953

Esra 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elkeen wat nie binne drie dae inkom nie, dié se hele besitting sou volgens besluit van die owerstes en die oudstes deur die banvloek getref word, en hy self uit die vergadering van die ballinge uitgesluit word.

Esra 10

Esra 10:3-11