Afrikaans 1933-1953

Amos 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Oor drie oortredinge van Tirus, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle ’n ganse bevolking as ballinge aan Edom uitgelewer het en nie gedink het aan die broederverbond nie.

Amos 1

Amos 1:6-15