Afrikaans 1933-1953

Amos 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die inwoners uit Asdod uitroei en die wat die septer dra, uit Áskelon; en Ek sal my hand teen Ekron uitstrek, en die oorblyfsel van die Filistyne sal omkom, sê die Here Here.

Amos 1

Amos 1:1-11