Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister dan na die smekinge van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:15-24