Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat u oë oop mag wees dag en nag oor hierdie huis, oor die plek waar U van gesê het dat U u Naam daar wil vestig, sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:17-21