Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Here, God van Israel, daar is in die hemel of op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:12-20