Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want Salomo het ’n koperverhoog gemaak en dit in die middel van die voorhof opgestel; vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte en drie el sy hoogte; en hy het daarop gaan staan en neergesink op sy knieë teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande na die hemel uitgebrei

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:4-17