Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 36:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Hy dan die koning van die Chaldeërs teen hulle laat optrek, en dié het hulle jongmanne met die swaard in die huis van hulle heiligdom gedood en geen jongman of jongmeisie, oue of gryse, verskoon nie: Hy het alles in sy hand gegee.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:14-19