Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 36:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle het die boodskappers van God uitgelag en sy woorde verag en met sy profete gespot, totdat die grimmigheid van die Here teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:14-21