Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sy vorste het aan die volk, aan die priesters en die Leviete vrywillig afgegee. Hilkía en Sagaría en Jéhiël, die vorste oor die huis van God, het aan die priesters as paasoffers tweeduisend-seshonderd stuks kleinvee en driehonderd beeste gegee.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:2-13