Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josía het aan die mense uit die volk afgegee kleinvee, skaaplammers en boklammers, dit alles as paasoffers, aan almal wat daar aanwesig was, dertigduisend in getal, en drieduisend beeste; dit was uit die besitting van die koning.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:3-11