Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe stuur hy boodskappers na hom om te sê: Wat het ek met jou te doen, koning van Juda? Ek kom nie vandag teen jóú nie, maar teen die huis wat gedurig teen my oorlog voer; en God het gesê ek moet gou maak. Verset jou nie teen God wat met my is, dat Hy jou nie vernietig nie.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:17-27