Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

NÁ dit alles, toe Josía die huis herstel het, het Nego, die koning van Egipte, opgetrek om te veg by Kárkemis aan die Eufraat, en Josía het uitgetrek hom tegemoet.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:16-22