Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het almal wat in Jerusalem en in Benjamin te vinde was, laat toetree tot die verbond; en die inwoners van Jerusalem het gehandel volgens die verbond van God, die God van hulle vaders.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:22-33