Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het op sy plek gaan staan en die verbond voor die aangesig van die Here gesluit om die Here te volg en sy gebooie en sy getuienisse en sy insettinge met sy hele hart en met sy hele siel te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskrywe is, te volbring.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:27-33