Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 29:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle die beeste geslag, en die priesters het die bloed opgevang en dit teen die altaar uitgegooi, en die ramme geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi, en die lammers geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:12-27