Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ussía het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe by sy vaders op die begraafplaas van die konings; want hulle het gesê: Hy is melaats. En sy seun Jotam het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:15-23