Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 13:11-13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. Verder, broeders, wees bly; word volmaak; laat julle vermaan; wees eensgesind; hou vrede, en die God van liefde en vrede sal met julle wees.

12. Groet mekaar met ’n heilige kus. Al die heiliges groet julle.

13. Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.