Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom skryf ek dit in my afwesigheid om nie, as ek teenwoordig is, strengheid te gebruik nie, volgens die gesag wat die Here my gegee het om op te bou en nie om af te breek nie.

2 Korinthiërs 13

2 Korinthiërs 13:1-13